Tina Fey

Tina Fey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Stamatina Fey
Geboorte 18 Mei 1970 (1970-05-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skryfster, aktrise, en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tina Fey (gebore 18 Mei 1970) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Girls (2004), Date Night (2010), en Sisters (2015), en in die televisiereeks 30 Rock (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy